The main source for TV Shows and Series informations

Vetkoek-Paleis

Series Information

MoviePosterShop.com-Posters from ALL of Hollywood's Hottest Movies!  234x60 banner
User Rating: 1 1/52 2/53 3/54 4/55 5/5
Genres:
Status:
ended
First Aired:
1996-01-01
Network:
SABC 2
Runtime:
20 minutes
Overview:

Vetkoekpaleis was the second popular sitcom comedy from the pen of Willie Esterhuizen, to Orkney Snork Nie. The only notable difference was that Willie himself played a role in Vetkoekpaleis interpreted as ... "Worsie", "Frikkadel's" assistant in the vetkoekrestaurant. The series of 65 episodes was extremely popular because of its typically African humor and often naughty between-the-lines text. Other celebrities in Vetkoekpaleis is Zach du Plessis (Frikkadel), Helene Truter (Poppie), Alvin Bruinders (Sheridan), Liane Heyl de Villiers (Boeboe) and Marga van Rooy (Ella). The story begins when Frikkadel Delport starts his own take-away business after his work had reduced working staff. He hired assistants, with varying results. Frik realize that it is not always so easy to run your own business , especially if you also have a wife to keep happy!

Share:
Advertisement

Comment on this TV Show

Season 5: Episodes

Worsie keer terug van wittebrood. Wanneer Koekie vir Worsie en Boeboe in ‘n baie suggestiewe posisie op die Vetkoekpaleis se vloer kry is die duiwel los. Sheridon gee boonop vir Poppie ‘n verke...

Ella meng in en maak Worsie en Koekie se woonstel aan die kant. Worsie kry ‘n oproep oor ‘n inbraak by hulle woonstel en Frik probeer dit hanteer. Ella eindig in die tronk en Worsie in die “D...

Worsie vervies hom vir Koekie en wil wraak neem deur middel van ‘n Trompoppiekompetisie. Hulle maak later vrede in die stoorkamer waar Frik en Poppie ook al ‘n rak losgesels het…..

Frik en Worsie woon ‘n Kleinsake Administrasie Konferensie in Durban by en die vrouens moet die fort hou by die werk. Die vrouens is baie vies en wanneer Sheridon vertel dat hy die twee manne op ...

Poppie wil graag weer swanger raak. Worsie raak jaloers wanneer Sheridon ‘n storie oor Koekie aandra en ‘n onskuldige man kry koffie oor sy kop. Worsie vind ook uit dat hy nie deur die badkamer...

Koekie wil graag ‘n operasietjie, of twee, ondergaan om haar meer soos ‘n vrou te laat voel. Worsie stem nie saam nie. Boeboe wip haar en storm by die winkel uit. Koekie kom help uit as kelner ...

Daar word, verkeerdelik, vermoed dat Worsie ontvoer is en die Polisie, Koekie, Ella en Sheridon span saam om na hom te soek. Fogele, wat tydelik in die Vetkoekpaleis uithelp, dra boodskappe verkeer...

Poppie skryf haar en Ruben in vir die apteek se Ma en Kind Babakompetisie. Die foto is egter te gewaagd na Frik se sin.Ella dobbel al haar en Apie se kruideniersgeld weg en trek by Worsie en Koekie...

Wanneer Boeboe vir twee weke nie kan werk nie kom help Beryl uit as kelnerin. In die proses leer Frik en Worsie dat net hul eie vroue op hulle mag trap. Een van Ella se donker geheime word openbaar.

Sheridon en Barbie se verhouding raak ernstig. Worsie is egter in groot moeilikheid wanneer Koekie uitvind hy het by Meryl en Beryl ‘n kraan gaan regmaak. Boeboe soek ‘n trouman en beraam ‘n ...

Boeboe kry ‘n huweliksaansoek en bedank onmiddelik as kelnerin by die Vetkoekpaleis. Frik en Worsie wil Beryl in Boeboe se plek aanstel maar Ella, Poppie en Koekie keur dit glad nie goed nie. She...

Worsie heg sentimentele waarde aan die werksbakkie en wil dit graag van Frik koop. ‘n Ou kêrel van Ella sterf aan ‘n hartaanval en Worsie word versoek om die prokureurs dringend te gaan sien. ...